Kom Kuier Saam met

die 2025 Dorp van die Jaar

Musiek, kosstalletjies en gesellige

vermaak vir almal.

1 November 2025 - Kunstenaars

Op jou eie voorstoep.

Juanita du Plessis

Elandré

Ryk Kleinhans

Boeremusiek

Johan Heyns & Nagbreek

Ander Aktiwiteite:

Skoonheidskompetisie met 5 Mej Heelal Finaliste

Steak eet Kompetisie met Beefmaster

Kindervermaak

Speletjies

Stalletjies

Talentkompetisie

Biertent

Skuur Skouers met bekende KykNET akteurs

Kwêla en kykNET bring vir jou ses gewilde akteurs wat saam met ons fees gaan vier oor Bloemhof se oorwinning as 𝑫𝒐𝒓𝒑 𝒗𝒂𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝑱𝒂𝒂𝒓!

Hulle kan nie wag om die HELE dag saam met JOU pret te hê nie – van die Steak Eet Kompetisie tot op die golfbaan… ⛳🥩

Kom kuier saam met:

📺 𝐒𝐮𝐢𝐝𝐨𝐨𝐬𝐭𝐞𝐫 : • Dean John Smith – speel die rol van Wade Daniels (Ty se broer) en • Daniel Coetzee – speel die rol van Riaan.

📺 𝐁𝐢𝐧𝐧𝐞𝐥𝐚𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬 : • Antoinette Modise – speel die rol van Bonnie en • Izette Blignaut – speel die rol van Petro

📺 𝐃𝐢𝐞𝐩𝐞 𝐖𝐚𝐭𝐞𝐫𝐬 : • Werner Coetser – speel die rol van Jacques Swarts (Gys se seun) • Marijke Coetser – speel die rol van Renè (Lucas se Ma)

Ontmoet Johan Heyns, Jordon Phillips & Nagbreek Die klank agter ons eie Bloemhof Song.

"Waar stof so liggies dans""

Vermaak

'n Dag wat oorloop met Pret vir Oud en Jonk

Vermaak

🎉 Vermaak vir oud en jonk

By die Kwêla Makietie wag daar hope plesier vir die hele gesin!

Delf en Wen – grawe vir fantastiese pryse.

Toutrek – span jou span in en wys jou krag.

Gholf Put & Wen – toets jou mik en wen iets besonders.

Kindervermaak – Bloemhof se beroemde Bliktrein 🚂

Kwêla se Reuse Opblaas Stoel 📸

Springkastele en glybane vir ure se pret

Gesigverf 🎨🎈

Waterballonne of skuim-speelarea vir kinders (somersvarsheid!) 💦

’n Fotohokkie met Makietie-rekwisiete vir herinneringe 📸

Dis nou jou kans om die ster van die verhoog te word!” 🌟

Talentkompetisie

🌟 Het jy die X-faktor? 🎤🎶
Kom wys jou talent by die Kwêla Makietie Talentkompetisie en staan ’n kans om groot te wen!

- Hoofprys: Kontant ter waarde van R2000

- Die geleentheid om op die KYKNET-verhoog op te tree saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars

- Die kans om raakgesien te word deur talentsoekers en ander professionele in die musiek- en vermaakbedryf

👩‍⚖️ Beoordeelaars

Jou talent sal beoordeel word deur ’n dinamiese paneel.r, Yolandi Wahl en Boeta Koen

Hier’s jou kans om jou drome te leef – moenie dit misloop nie! ✨

Koning van die Kole Kompetisie

Dink jy kan 1kg Steak baasraak?

Kom wys jou vleiseet-vaardighede by die Kwêla Makietie Steak Eet Kompetisie!

Slegs 30 plekke beskikbaar - bespreek jou plek nou!

Inskrywingsfooi - R250 per deelnemer

Sluit in - ’n 1kg steak en ’n yskoue bier.

⏳ Die uurglas word gedraai met jou eerste hap. Die een wat die hele kilogram steak in die kortste tyd baasraak, stap weg met:

🏆 ’n Prys ter waarde van R1500

Wie gaan as koning van die kole weggestap?

Is jy die Koning van die Kole en Bloemhof se Vleisbaas! 🥩👑🔥

Die Kroon van Bloemhof

👑 Die Mnr en Mej Die Kroon van Bloemhof Model Kompetisie word aangebied deur die 5 finaliste van die Mev. Heelal Kompetisie. Leer direk by hulle oor tydlose grasie en skoonheid.

Hier’s jou kans om jou selfvertroue te ontwikkel, jou unieke styl te vertoon en moontlik jou eerste TV-verskyning te maak. 🌟

Kom glinster met jou talente en stap weg met die ervaring van ’n leeftyd – wie weet, jy kan dalk die Kroon van Bloemhof dra!

Landbouskou

Van plaas tot pad – ontdek jou volgende voertuig en landboutroef by die Makietie!

By die Makietie se Landbouskou wag ’n verskeidenheid uitstallings van toonaangewende rolspelers in die landbou- én motorbedryf. Ontdek die nuutste tegnologie, implemente en voertuie – en besluit sommer self watter bakkie, trok of trekker jy volgende op jou oprit wil hê!

Albert Nel - +27 82 561 9089

Pret vir die Hele Gesin

Stalletjies

Hier koop en verkoop jy nie net produkte nie – jy word deel van ’n fees wat die hele gemeenskap en omliggende dorpe saambring.


🎄 Ideale tyd vir Kersaankope. Dis die perfekte naweek om jou Kersgeskenke en -produkte te bemark mense is op soek na geskenke en unieke items wat net jy kan bied.

Golfdag

Kwêla Makietie Golfdag

Afslaan: 10h00

Formaat: Betterball Stableford - Scramble drive (2 partners)

Inskrywings:

Smiley 083 4335024

Alex 079 5238032

Biertuin

Heerlike Streetfood

Klas van '95: reünie

Verblyf in en om Bloemhof

Gereelde Vrae en Antwoorde

Frequently Asked Questions

Wat is die toegangsfooi?

Volwassenes: R80

Kinders: R50

Wie is die Kunstenaars?

Juanita du Plessies

Elandre

Ryk Kleinhans

Bloemhof Boereorkes

Johan Heys, Jordon Phipplips en Band

Hoe groot is die stalletjie-ruimtes

3m x 3m

Is daar krag by die stalletjies.

Jy doen aansoek vir 'n stalletjie met krag.

Hoe laat begin die Makietie?

Hekke open 10h00 die oggend

Can you provide recommendations for contractors and suppliers?

Die fees hou aan tot laat-aand. Jy gaan huistoe as jy nie meer wil wakker bly nie...

Is daar oornag verblyf in Bloemhof?

Hier is verskeie gastehuise en lodges in en om Blomehof.

Kontak Ons

Bloemhof Makietie